Talle ongelukke het in die bedrywige Paasnaweek in die vallei gebeur. Geen sterftes is aangemeld nie. Hierdie ongeluk het Sondag 9 April op die Ceres-pad plaasgevind. Foto: One-Way Towing

Credit: SYSTEM

Talle in ongelukke beseer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article