Die jaarlikse inhuldigingsdinee van Worcester Tafelronde is Saterdagaand (24 Februarie) by die Damas-gasteplaas gehou. Die raad vir 2024 is van links: Daniel Roothman_(sosiale omroeper), Francois Conradie_(ondervoorsitter), Werner Janse van Rensburg (voorsitter), FC Claasen (klubhuis en store), Willem le Roux (sekretaris), Theo Oosthuizen (tesourier) en PW van Zyl_(konstitusie/ex-officio). Afwesig: Dawie Bester (IRO/PRO).


Tafelronde wys nuwe bestuur aan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article