Jaco Engelbrecht, oftewel “Jaco Deaf Runner” soos hy op sosiale media bekendstaan, het Sondag 8 Oktober die 45ste Chicago-marathon in 3:28:57 voltooi. Die marathon was deel van hierdie Worcester-atleet se lewensdrome. Hy is by die marathon deur sy jonger dowe broer Spreech en hul ouers, Sarie en Koos, ondersteun. Die naweek (15 Oktober) hardloop die dowe broers ook in die Detroit-marathon.


Sy droom word waar

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article