Dit was ’n swart naweek op plaaslike paaie met minstens nege mense wat hul lewe verloor het. Agt mense, onder wie kinders, is in Worcester in die omgewing van Rouxpark op die N1 dood toe die bus waarin hulle gereis het, Sondagoggend (1 Desember) omgeslaan het. In ’n ander voorval Maandagoggend vroeg (2 Desember) het ’n plaaslike man in ’n botsing reg van voor op die ou hoofpad tussen Rawsonville en Worcester gesterf.Foto: One-way Towing


Swart naweek!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article