Ná ’n baie suksesvolle landloopseisoen was die grondslagfase van Stettyn Primêre Skool in Villiersdorp weer aan die wikkel en het sommer die afgelope naweek ’n sportdag met rugby en netbal gehou. By die ywerige grondslagfase-spannetjie van Stettyn is hul afrigter, Jason Van Wyk (agter links), en die skeidsregter van die dag, Jaypee Snyman.


Stettyn dol oor sport

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article