Inwoners van Huis Lafras Moolman in Rawsonville, leerders van verskeie skole en die polisie in dié dorp het Vrydagoggend (20 Oktober) aan ’n staptog ten bate van Kansa deelgeneem. Die staptog is deur ds. Rudolph Schwarneck van die NG gemeente Goudini saam met die tehuis gereël. Schwarneck is die voorsitter van die vrywilligerskomitee van Kansa Wes-Kaap. “Die stap is om vir mense wat teen kanker baklei, te wys dat ons saam met hulle die pad stap

Stap vir Kansa

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article