• Vanjaar se klubrugby begin met reeks opwindende wedstryde
    Mattwin Christoffels, die woelige losvoorspeler van Villagers Montagu (Sesduim) duik met ‘n verdediger van Rangers De Hoop RVK op sy rug oor die doellyn. Christoffels het uitstaande spel gelewer en vier drieë gedruk. Sesduim, wat dié eersteronde-Streekuitdaagwedstryd met 72-9 gewen het, het altesaam 12 drieë gedruk. Die kragmeting is op die King Edward-sportterrein in Montagu beslis. Foto: Norman Evertson
  • Departement van gesondheid bedank verpleërs vir jarelange diens
    Cornelia van der Horst, stafverpleegster, ontvang ‘n sertifikaat vir 40 jaar se diens van die Wes-Kaapse departement van gesondheid en welstand. Van links is Bernadette Arries (hoof van menslike hulpbronbestuur vir die Wes-Kaap), dr. Danie Theron (hoof van die Breedevallei-sub-distrik), stafverpleegster Van der Horst, dr. Lizette Phillips (hoof van gesondheidsdienste in die landelike areas van die Wes-Kaap), Handri Liebenberg (direkteur: Kaapse Wynland-distrik) en sr. Rochelle van Rooyen (assistent-bestuurder van verpleeg- kunde: Brewelskloof-hospitaal).
  • Transnet gooi plakkers na maande uit en sloop ou motorhuise
    Dit is hoe die motorhuise en draadhokke oorkant die Worcesterstasie gelyk het voordat dit afgebreek is.

View all E-Editions

Gift this article