Matriekafskeid-koors vier tans hoogty in die vallei. Verlede Donderdagaand was dit die beurt van Worcester Gimnasium om hul spoggeleentheid by hul skoolsaal te hou. Links is van die matriekleerders wat vir die groot aand uitgevat was. Van links: Romeo Farmer, Cameron Gertse, Cady Davids en Bernedict George.Foto’s: Fabio Julies-fotografie


Sprankelende Matrieks

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article