Pionierskool se sportman- en -vrou vir 2022 is onlangs aangekondig. Die sportman van die jaar vir 2022 is Roberto Harmse, en Jeanne-Chayil Arendse is as die sportvrou van die jaar gekroon.


Sportsterre aangekondig

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article