Eltino Cloete en Jumaro Fortuin van die Hoërskool Bonnievale is in die o.12-Noord-Boland-rugbyspan opgeneem wat op 9 en 10 Augustus aan die finale Bolandproewe deelgeneem het. Bonnies se Lisa van Zyl het ook verlede naweek aan die SA kampioenskap vir Triathle en Biathle deelgeneem. Sy het in die o.15-groep deelgeneem en ’n 21ste plek in die Biathle en 13de plek in die Triathle behaal. Sy is ook in die SA span opgeneem wat aan die wêreldkampioenskap in Egipte gaan deelneem. Foto:


Sportlui van Bonnievale presteer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article