Die Worcester- Senior sportklub het Saterdag 28 Oktober sy tiende bestaansjaar met ’n behoorlike makietie gevier. Hierdie byeenkoms was deel van verskeie wat hulle beplan het om hierdie mylpaal te vier. Die geleentheid is in die Stadsaal gehou.Foto: Reagan Julies

Credit: SYSTEM

Sportklub vier tiende jaar

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article