Die nieregeringsorganisasie Grapevine-forum gaan op 4 Maart ’n sportdag hou om kinders in die verskillende gebiede in Worcester die geleentheid te gee om bietjie pret te hê en hulself te geniet.

Volgens die forum gaan die sportdag om 09:00 op Esselenpark stadion begin.

Daar gaan sowat 25 instansies deelneem en kinders van Roodewal, Esselenpark, Hexpark, Riverview, Johnsonspark en Avianpark gaan die dag saam geniet.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article