Op Saterdag 25 November, die begin van 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders, het verskeie belanghebbendes en rolspelers ’n geslagsgebaseerde geweld-bewusmakingsveldtog gehou. Belanghebbendes soos die plaaslike polisie, Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit, departement van justisie, die Wes-Kaapse regering en die Breedevallei-munisipaliteit het deel uitgemaak van die dag wat in die vorm van ’n sportdag in samewerking met die Worcester Warriors aangebied is.


Sportdag teen geslagsgebaseerde geweld

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article