SABC 2 het in Junie in Worcester kom kuier vir die vervaardiging van ’n nuwe reeks Spoor Stories. Worcester Toerisme was betrokke by die beplanning en uitvoer van die uitstappies. Die episode oor Worcester is gister (Woensdag 7 Desember) uitgesaai. Bo is Iana Strydom (die aanbieder van die program), saam met haar ma, Jana, en Suzanne Scholtz, die bestuurder van Worcester Toerisme, op ’n fietstoer van Worcester se erfenis. Foto:


‘Spoor Stories’ maak ’n draai in Worcester

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article