Ses informele strukture het Woensdagoggend in Spokiesdorp, Rawsonville, uitgebrand. Dit is in hierdie stadium nog onbekend wat die brand veroorsaak het. Volgens Nico Harmse van die Breedevallei- plaaswag het die brand omstreeks 09:00 uitgebreek. Niemand het enige beserings in die voorval opgedoen nie. Dit is in hierdie stadium nog onduidelik wat die brand veroorsaak het. Dit is ook onduidelik hoeveel mense deur hierdie voorval geraak is. Volgens ’n inwoner was daar ook nie genoeg water in Spokiesdorp beskikbaar om die brand te blus nie. Foto:


Spokiesdorp-brand nog ’n raaisel

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article