Die Four Stars-dagsorgsentrum in Worcester het onlangs sy jaareindbyeenkoms in die vorm van ’n junior-matriekbal met die tema “African Day” gehou. Die jongspan was baie deftig in tradisionele uitrustings vir hierdie spoggerige geleentheid geklee.


Spoggerige jaareinde

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article