Leerders van Bet-El Primêr Olifantsberg het Saterdag 10 September aan ’n sportdag by Botha’s Halte deelgeneem. Cassidy Andrews, Inocent Cambalele en Conwill Lakay is as spelers van die dag in die onderskeie wedstryde waarin hulle gespeel het, aangewys.


Spelers van die dag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article