Worcester Primêre Skool het vanjaar weer eens puik presteer by die Valentynsbyeenkoms van Laerskool De Villiers Graaf. Dié leeraflosspanne het goed vertoon. Die meisies het ’n tweede plek en seuns eerste plek behaal.Foto:


Spanne wys wat in hul steek

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article