Ná weke se kouefronte wat die hele Boland gepeper het, was dit vandeesweek ’n groot verligting om weer die son te sien. Lise Beyers was vroeg uit die vere en het die sonsopkoms oor die slapende wingerde van Rawsonville vasgevang.Foto: Lise Beyers

Credit: SYSTEM

Son steek weer die kop uit

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article