Die vallei het Dinsdagoggend wakkergeword met die berge omgetower in ’n winterwonderwêreld, in plaas van ’n helder, warm lentedag. Swaar sneeuneerslae het oornag op veral die Matroosberge en berge rondom Rawsonville en Worcester geval. Die koue, nat weer klaar vir eers op, maar Sondag keer die koue en reën terug. Foto: Lise Beyers


So mooi, maar so koud!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article