Die winter het van Sondag af sy kloue reg oor die Breedevallei- en Langebergstreke behoorlik ingeslaan met swaar sneeuneerslae en aanhoudende reënbuie. Die koue reënweer behoort tot Saterdag te duur en verligting word teen Sondag vir die groot uitdroogtydperk verwag. Bo trotseer André Esterhuyse van die Hexriviervallei en sy hond, Blue, die koue tussen De Doorns en Montagu, wat in ’n sprokieslandskap omgeskep is. Lees volle berig binne. Lees verder hieroor op bl. 4.Foto: Melanie Esterhuyse


Sneeu maak Blue nié hond haaraf nie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article