Die plaaslike slangvanger André du Preez van Silverfox Snake Rescues het Vrydag (14 Oktober) ’n slangveiligheidspraatjie vir 1 064 leerders in Avianpark aangebied. Dit volg omdat sommige ouers bekommerd was nadat slange onlangs by hierdie skool gesien is. Du Preez sê hierdie kursusse sal leerders toerus met die nodige kennis in ’n situasie waar hulle dalk ’n slang teëkom en het hulle ook meer touwys gemaak oor die geaardheid van hierdie reptiele.


Slangvanger lig leerders in

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article