’n Uiters seldsame gesig bokant die Breedevallei. Volgens jare lange inwoners is dit die ergste donderstorm wat hulle in jare ervaar het. Dié saamgestelde foto is deur AB Rossouw geneem. Hy het altesaam 25 foto’s van 30 sekondes elk geneem en het van hulle op mekaar gepak om meer blitse bymekaar te kry vir dié fantastiese resultaat. Die storm het sowat twee ure gewoed en ’n huis in Fairway Heights is beskadig toe weerlig vermoedelik die dak raakgeslaan het (Lees berig binne).Foto: AB Rossouw


Skouspel!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article