Die hoof van Langerugskool, Cecile de Villiers, is Vrydag 9 September vereer vir uitnemendheid in leierskap vir skole met spesiale behoeftes, by die nasionale onderwystoeken­nings se provinsiale seremonie. Langerugskool is besonder trots op De Villiers vir haar dinamiese bydrae tot spesiale onderwys, asook vir die leiding wat sy neem om Langerugskool uit te bou as ’n hulpbronsentrum vir spesifieke leerhindernisse en outisme.

Credit: SYSTEM

Skoolhoof vir puik werk vereer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article