Worcester-Noord Primêre Skool het onlangs 30 bome van die departement van landbou ontvang. Die amptelike oorhandiging is deur Rudolph Rösher van die departement gedoen. Elke graad in die skool kon ’n boom plant. Die skool wil ook vir Hermien Kruger-Groenewald en Jean Holtzhauzen bedank, wat gehelp het om die Noordjie-boomplantprojek van stapel te stuur. Van links is Connie Schoeman, Ruan Nortjé, Adri Hugo, dr. Ivan Meyer (minister van landbou, Wes-Kaap) Penja Kruger, Kiana Kruger en Theo Kriel.

Credit: SYSTEM

Skool ontvang 30 bome

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article