Worcester-voorbereiding het die afgelope week spekbome geplant. Dié inisiatief vorm deel van die skool se poging om groener te wees en leerders meer omgewingsbewus te maak. Die gr.4-lands­diensleerders het saam met die gr.R-leerders spekbome geplant en rommel opgetel. Foto:


Skool dink groen

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article