Leerders van die Laerskool De Villiers in Robertson het deelgeneem aan die Wes-Kaapse skaakproewe in Langebaan en die skool se naam hoog gehou. Faithlyn Africa (15de), Shanika du Toit (18de), Roneeq Joël (31ste), Jayden Ngqwarushe (37ste), David Visser (77ste), Eben Krynauw (59ste) en Micaile van Wyk (33ste) is hier saam met die skoolhoof, Rozanne Michaels.


Skaakspelers hou Laerskool De Villiers se naam hoog

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article