Die skaakspelers van Hoërskool Esselenpark het hierdie jaar goed in die streek- en provinsiale ligas gevaar. Sommige van die leerders kon hulle selfs op nasionale vlak bewys. Die skool het Saterdag 30 November by ’n spesiale prysuitdelinggeselligheid erkenning aan hierdie leerders gegee. Foto:


Skaakspelers blink uit

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article