’n Broer en suster van die Laerskool Worcester-oos, Piet (gr. 3) en Ella Niemand (gr. 6) en het aan ’n kompetisie vir radikale redenaars deelgeneem. Ella het ’n A-plus vir voorbereide lees en poësie ontvang en is ook gekies om aan die streekeindronde deel te neem. Piet het in die afdeling vir voorbereide lees deelgeneem en ’n A-simbool verwerf.

Credit: SYSTEM

Sibbe is saam iemand in redenaars

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article