Die boetie en sussie Conrad (o.9)- en Lilibeth (o.7) Kriel van Worcester-Noord Primêre Skool het Saterdag 21 Januarie aan die Boland-tweekampbyeenkoms in die Paarl deelgeneem. Hulle is albei vir die Bolandspan gekies en gaan op 3-4 Februarie aan die interprovinsiale tweekampbyeenkoms in Oudtshoorn deelneem. Op die foto is hulle by Worcester-Noord Primêre Skool se hoof, Theo Kriel.


Sibbe gekies vir Bolandspan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article