Die afgelope week het ses jong seuns van De Doorns na Durban gereis waar hulle aan die Blackball Pool- nasionale kampioenskap deelgeneem het. Die seuns het uitsonderlik presteer. Die 11-jarige Jaden Willemse het egter skitterend vertoon en is as die o.15- Suid-Afrikaanse kampioen gekroon. Jaden kwalifiseer met hierdie prestasie om aan die wêreldkampi­oenskap in Engeland deel te neem. Seuns of meisies wat ook belangstel om aan die sport deel te neem, Horsemend by 071 264 0055 bel.Foto:


Seuns skiet al die balle in

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article