Die VRL van Esselenpark Sekondêr het ’n Jeugdagprogram by die Nuwe Hoop-sentrum vir gehoorgestremdes aangebied waar hulle die leerders van die sentrum toegespreek het deur hulle te motiveer, te bemoedig en die belangrikheid van kinderregte met hulle te bespreek. Hulle het ook aan die leerders geskenkpakkies uitgedeel.

VRL bemoedig en motiveer leerders

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article