Drie van HTS Drostdy se rugbyspelers is onlangs in die Suid-Afrikaanse Rugbyunie se o.16-elite-ontwikkelingsgroep opgeneem. Percy Basson, JP Swanepoel en Nayren Solomons is trots op hul prestasies.

Rugbyspelers wys hul staal

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article