Baie geluk aan Quwan Pienaar van Laerskool Roodewal wat in die Boland- o.12 A-rugbyspan opgeneem is. Quwan gaan Roodewal Primêr in die komende September-vakansie in Riversdal verteenwoordig.Foto:

Quwan swaai die septer

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article