Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
-
-
Gim pronk met 2 top-matrikulante
Die Hoërskool Gimnasium in Worcester pronk met twee topmatrikulante wat albei dieselfde gemiddelde in 2022 se matriekeindeksamen behaal het.
-
Naydine leer sy kan berge versit
Die 18-jarige Naydine Swarts van Tulbagh is dankbaar en opgewonde oor die toekoms nadat sy in verlede jaar se matriekeindeksamen goed presteer het.
-
Topmatrikulant wou haar ma net een A gee
Al wat Abiah Phillips, Esselenpark Sekondêr (EP) se topmatrikulant, wou doen, was om vir haar ma ’n A te wys.
-
Muller deel sukses-resep
Die 18-jarige Willem Dempers (“WD”) Muller van Ceres was die Hoërskool Charlie Hofmeyr se toppresteerder in die matriekeindeksamen van 2022.
-
Andrienne is vanjaar Pionierskool se topmatrikulant
Adrienne Murray is vanjaar as die Pionierskool se topmatrikulant aangewys nadat sy met ’n gemiddeld van 75,4% in die 2022-matriekeksamen weggestap het. Sy het ook vier onderskeidings in Engels (huistaal), Afrikaans (eerste addisionele taal), lewensor
-
Lucresia se dogter inspirasie vir sukses
Worcester Sekondêre Skool se topmatriekleerder, Lucresia Sedras, sien uit daarna om vanjaar regte by die Universiteit van Wes-Kaapland te gaan studeer.
-
HTS Drostdy-hoofseun wil kardioloog word
Die 19-jarige Gerhard Burger, wat verlede jaar sy matriekjaar aan die HTS Drostdy voltooi het, is omtrent blinkoog oor sy toekoms nadat hy sewe onderskeidings behaal het.
-
Só het B’vallei se matrieks gevaar
Die matriekklas van 2022 se uitslae is die afgelope Vrydag (20 Januarie) ná ’n lang wag bekend gemaak, en opgewonde gesigte het die Worcester Standard-span by verskeie skole in die dorp ingewag.










