Msa Delihlazo, ’n matriekleerder aan die Hoërskool De Villiers Graaff in Villiersdorp, het ’n silwermedalje en ’n bronsmedalje by die Boland-atletiekbyeenkoms gewen nadat hy ’n tweede plek in die o.19-5 000-meter-item en ’n derde plek in die o.19-1 500-meter behaal het.

Msa wys sy hakskene

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article