Die Hoërskool Montana se o.15-meisies-skaakspan het die afgelope naweek as algehele wenners in hul ouderdomsgroep goud by die Wes-Kaapse Topskole-skaaktoernooi verwerf. Jané Engelbrecht en Lakeisha Johnson het ook elk ’n goue medalje as beste spelers in hul onderskeie bordposisies gewen. Die meisies het uitstekende skaak gespeel en was van meet af aan die gunstelingspan. Die Monties is trots op hierdie belowende jong skaakspelers.Foto:

Monties skitter in skaak

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article