Die Hoërskool Montana se skaakspelers het op 25 Februarie aan die Noord-Bolandse skaakproewe op De Doorns deelgeneem. Altesaam 12 van die 19 spelers het deurgedring na die volgende ronde in Wellington op 5 Maart. Veral die o.15-meisies het goed gevaar en hul ouderdomsafdeling oorheers. Anneke Erasmus (gr. 8) het ook op 17 Maart deel gevorm van ’n Kaapse Wynland-opespan in Hartenbos by ’n interprovinsiale skaaktoernooi. Daar het sy vier uit vyf wedstryde gewen en haar span was algeheel derde. Gedurende die eerste naweek van die skoolvakansie (1-2 April) het sewe leerders deelgeneem aan die Wes-Kaapse Skole Individuele Provinsiale Kampioenskap as deel van die Kaapse Wynlandspan. Van links is Genevieve Demas (gr. 11

Montana se skaakspelers blink uit

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article