Wian Plaatjies, ’n leerder aan Worcester-Noord Primêre Skool, het as lid van die Boland-gholfspan van 5 tot 7 Oktober aan die o.13- Suid-Afrikaanse Nomads-gholfkampioenskap by die Maccauvlei-gholfbaan in Vereeniging deelgeneem. Die span was sesde uit 12 spanne, en Plaatjies het 79ste uit 96 spelers geplaas.Foto: Verskaf

Laerskoolleerder wys hoe in Vereeniging

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article