Leerders van Hexpark Primêr het onlangs saam met Antoinette Steyn, uitvoerende burgemeester van die Breedevallei-munisipaliteit, bome op die skoolterrein geplant. Die burgemeester het tien bome aan die skool geskenk. Foto:

Hexpark kry bome

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article