HTS Drostdy is baie trots op Wéan van Rensburg wat as die hoofjeugleier van die Voortrekkers van Oord Boland gekies is. Oord Boland bestaan uit nege kommando’s oor die Wes-Kaap heen. Wéan se pligte is onder meer die koördinering van al die Boland-kommando se jeugleiers in Oord Boland asook die verteenwoordiging van Oord Boland op provinsiale vlak.Foto:

Gekies as hoofjeugleier

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article