Na afloop van die Boland-kampioenskap is altesaam 22 atlete van HTS Drostdy gekies om Boland by die Wes-Kaapse kampioenskap op 13 en 14 Maart te verteenwoordig. Hierdie atlete het in 34 afsonderlike items gekwalifiseer.

Donkies oorheers die kampioenskap

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article