Daantjie Kat het Donderdag by die Laerskool Waveren op Tulbagh besoek afgelê om die gr. 1-leerders in te lig oor padveiligheid. Die leerders het Daantjie Kat verskriklik geniet en op dié manier bewus geword van padveiligheid. Op die foto verskyn Ebrahim Daniels en Daantjie Kat saam met van die skool se leerders.Foto: Peter Luitjies

Daantjie Kat besoek Waveren

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article