Die o.18-meisie- hokkiespan van die Hoërskool Charlie Hofmeyr het onlangs aan die Spar-hokkie- uitdaging in Kaapstad deelgeneem. Hulle het die wedstryd teen die Hoërskool Bellville met 0-1 verloor, asook teen die Hoërskool Settlers. Teen die Hoër Tegniese Skool (HTS) Drostdy het Charlies ook 0-1 verloor, en gelykop gespeel teen Strand.

Charlies speel in Spar se uitdaging

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article