Drie gr. 7-leerders aan Worcester Primêre Skool, Andrea Visser, Inge de Villiers en Anmari du Toit, het onlangs aan die Sanesa-perdry se distrikseindronde in George deelgeneem. Al drie meisies is in die WP-span, wat later vanjaar in Gauteng aan die nasionale kampioenskap gaan deelneem, opgeneem. Foto:


Ruiters gaan slag by kampioenskap wys

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article