Jamian Steyn (17), ’n leerder aan die Nuwe Hoop-sentrum in Worcester, is in Oktober deur die Ruggas-rugbyplatform as die beste speler in die “leerder met spesiale onderwysbehoeftes”-afdeling (LSEN) aangewys. Steyn het in Mei vir die o.18-LSEN-Boland-Cravenweek-span gespeel, waar hy as speler van die toernooi aangewys is.

Credit: SYSTEM Credit: SYSTEM

Ruggas wys Jamian as beste speler aan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article