Sysie Pieterse (voor, tweede van links) het die Ou Mutual-wentjek van R10 000 aan die Gelsquad-rugbyspan oorhandig nadat hulle Saterdag 10 Desember die rugbytoernooi ten bate van die veldtog vir 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders gewen het.Foto: Denovan Wagner

Credit: SYSTEM

Rugbytoernooi sluit 16-dae-veldtog af

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article