Krispy Transport en Concorde Carriers, twee vervoermaatskappye in Kaapstad, het baadjies vir die Boland o.18 Cravenweek-rugbyspan geborg. Links staan die donateurs van Krispy Transport en Concorde Carriers saam met die rugbyspelers uit verskeie skole in die Boland, onder meer Worcester Gimnasium, die Hoër Tegniese Skool (HTS) Drostdy, en die Hoërskool Charlie Hofmeyr. Die Cravenweek het vandeesweek op George afgeskop.Foto: Luciano du Toit


Rugbyspan spog met warm baadjies

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article