Die Worcester-rotariërs het onlangs hul inhuldigingsgeleentheid tydens ’n spogdinee by die Cumberland-hotel gehou en nuwe direkteure verkies. Die huidige president, Stephné Botha (vierde van links) is weer vir 2024-’25 verkies. By haar is die direkteure (van links) Leonie Pelteret, Jeanette Meiring, Juanita Wilkinson, Trevor Pigg (assistent-goewerneur), Heloise Beukes, Anita Venter en Marcelle van Speyk.


Rotariërs kies nuwe leiers

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article