Roodewal Primêre Skool pronk met agt leerders wat Saterdag 16 Februarie by die Boland-atletiekbyeenkoms in die Paarl almal goud in die aflos gewen het. Voor is die o.8-atlete Kaylin Ernest, Lee-Donay Jonkers, Kaylecia van der Berg (ook ’n vierde plek in die 60 m) saam met hul afrigter, Granville Timm. Agter staan die o.9-atlete Michelle Johannes, Vernecia Beukes (wat ook brons in die 60 m en 80 m losgehardloop het), Donique Pienaar en Cindy-Joy September. Foto:


Roodewallers trek die sluise oop

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article